35% OFF VALENTINE'S SPECIAL!*

(Discount applied automatically at checkout)

1 - 15 FEB 2025

Leer Met Musiek

Current Status

Not Enrolled

Price

Closed

Get Started

This course is currently closed

Course Description

Samevatting van die kursus:

    • Hoe musiek as waardevolle hulpmiddel gebruik kan word om spraak – en taalontwikkeling te ontwikkel.
    • Die voordele van tweetaligheid
    • Eienskappe wat in musiek, swel as spraak en taal voorkom.
    • Hoe musiek aktiwiteite ‘n rol kan speel in lees, taal en kommunikasie.
    • Wat gebeur tydens vroeë kinderontwikkeling wanneer musiek betrokke is?
    • Watter areas van die brein word gestimuleer tydens musiek aktiwiteite?
    • Die sleutel rol van ritme, klank en beweging.
    • Die oorvleueling van netwerke in die brein tydens musiek aktiwiteite.
    • Die rol van instrumente spel tydens musiek aktiwiteite.
    • Hoe musiek ouditiewe persepsie kan ontwikkel.
    • Musiek aktiwiteite kan kindersse woordeskat uitbrei.
    • Die karakter eienskappe van kinders van verskillende ouderdomsgroepe en hul reaksie op musiek aktiwiteite.
    • Ouderdomsgepaste aktiwiteite vir verskillende ouderdomsgroepe.

Course Content

Course Content

Lesson – Leer Met Musiek
Quiz – Leer Met Musiek

This course includes:

You have until 31 Dec 2025 to complete your course and submit the accompanying CPD questionnaire.

Should you have run out of time during 2024 and did not finish your course and quiz, you can purchase a quiz extension which will be valid until 31 December 2025 with the 2025 accreditation number.